|
Fasiliteite
Die numeriese of alfabetiese
nommer wat hieronder teenoor die onderskeie fasiliteite aangedui word, is bv.
die kamernommers.
>> Kyk in hierdie verband op Badseloop se tuisblad onder
TERREINUITLEG.
Die volgende fasiliteite is op
WARMBRON
beskikbaar:
E =
kombuis; F = vleisbraaiplek H = ablusieblokke I
= onderdakruimte/saal L = vlugbalbane
1 = 12-bed kamer;
2 = 12-bed kamer;
3 = Stoor (geen toegang);
4 = 12-bed kamer;
5 = 12-bed kamer;
6 = 10-bed kamer;
7 = 12-bed kamer;
8 = 8-bed kamer met stort, toilet en handewasbak;
9 = 3-bed grasdakrondawel met stort, toilet, handewasbak en beddegoed;
10 en 11= grasdaklangdawel met 2 x 4-bedkamers, stort, toilette,
handewasbakke en beddegoed;
12 = 2-bed grasdakrondawel met stort, toilet, handewasbak en beddegoed;
13 = groot grasdaklesinglokaal;
14 = 2-bed grasdakrondawel met stort, toilet, handewasbak en beddegoed;
15 = Grasdaklangdawel met 2 x 2-bed kamers, kombuis, sit- en badkamer met
bad, toilet, handewasbak en beddegoed
[Warmbron bied slaapplek vir 97 persone]
Die volgende fasiliteite is op
BOSVELD
beskikbaar:
E = kombuis; F = vleisbraaiplek; H
= ablusieblokke; I = onderdakruimte/saal; L =
vlugbalbane
50 = 10-bed kamer;
51 = 10-bed kamer;
52 = 8-bed kamer;
53 = 8-bed kamer;
54 = 10-bed kamer;
55 = 10-bed kamer;
56 = 10-bed kamer;
57 = 9-bed kamer;
58 = 10-bed kamer;
59 = 10-bed kamer;
60 = 9-bed kamer;
61 = 10-bed kamer;
62 = 9-bed kamer;
63 = 9-bed kamer;
64 = 9-bed kamer;
65 = 5-bed kamer
Die volgende fasiliteite is gesamentlik tot beskikking
van die huurders van
WARMBRON en BOSVELD.
Let wel: Dit word aan die huurders van die onderskeie
kampterreine oorgelaat om op 'n verantwoordelike wyse onderling ooreen te kom
oor die gemeenskaplike gebruik daarvan:
A = swembad B = Romeinse baddens C
= klipamfiteater D = draaiplek/parkeerplek vir busse
O = boeresportveld Q = bosamfiteater
Ander fasiliteite:
G =
hek na avontuurbaan en staproetes J = brug oor Jordaanspruit
M = watertenks N = arbeidersbehuising
P = stoor (geen toegang)
Algemeen:
Alle huurders word vriendelik en tog dringend
versoek om hulle gebruik van bogenoemde fasiliteite sodanig in te rig dat dit in
geen opsig steurend sal inwerk op enige ander huurder van Badseloop of selfs ons
bure nie. In die besonder moet gewaak word teen die afvuur van wapens en
vuurwerke, en steurende klankversterking - veral saans na 21:00!
Terug na Badseloop Tuisblad
|