NG Kerk Noordelike Sinode

Hoofblad
Sinodale Sake
Gemeentes en Leraars
Ringe
In Gesprek
Verskil
Bedieningshulp
Algemene Inligting
Wie is ons

Magaliesberg Jeugkampterrein het 2 kampe. Een met 106 beddens en een met 69. Die kampe kan afsonderlik bespreek word maar albei kan ook gelyk bespreek word. Die terrein bied aan u  bekostigbare akkommodasie in "Chalets" met 8 beddens aan elke kant.  'n Saal, 'n toegeruste kombuis met 'n braaiplek en 'n lekker  groot swembad.                  

[Vir besprekings skakel die Besprekingskantoor by tel 012 250 5033 of sel no 076 908 1500.  *  Let wel etes kan op aanvraag verskaf word.  Doen navraag by die Besprekingskantoor.].
 


Kamp 50

 

 

Kamp 100

 

 

Terug na Blad

 

Stuur pos na hermien@noordsin.co.za met vrae en kommentaar oor hierdie webtuiste.
Nuutste opdatering:  4 Mei 2012