NG Kerk Noordelike Sinode

Hoofblad
Sinodale Sake
Gemeentes en Leraars
Ringe
In Gesprek
Verskil
Bedieningshulp
Algemene Inligting
Wie is ons


>> Besoek onderstaande skakels...

Badseloop


! Adreslys  ! Avontuurbaan  ! Fasiliteite  ! Foto galery  ! Geskiedenis  ! Natuurskoon  ! Padkaart  ! Reëlings & Reëls  ! Skakels  ! Staproetes  ! Tariewe  ! Terreinuitleg  ! Toekomsdrome  ! Waardes



Die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk het gedurende sy vergadering van Junie 2007 'n roepingsverklaring uitgereik wat onder meer soos volg verklaar: 

Ons is daarvan oortuig dat slegs die evangelie van Jesus Christus mense op die pad van verlossing, versoening en lewende hoop plaas.  Daarom wil ons die Woord van die Here tydig en ontydig verkondig, as profete optree, en oral getuienis afl&#234 van die hoop wat in ons leef.

In die lig hiervan is dit met dankbare erkenning teenoor die Here dat ons onthou:

Dat die heel eerste kamp onder leiding van oom Gert van der Westhuizen (NG Kerk Jeugorganiseerder) van 2 - 18 Julie 1949 te Badseloop plaasgevind het;

Dat Hy oom Vick en tannie Wiekie van Zyl geïnspireer het om Badseloop op 17 Julie 1950 aan die NG Kerk te skenk met juis bogenoemde in gedagte!

Badseloop Jeugkampterrein het 'n heel besondere plek in God se raadsplan -  MAG U GOD SE TEENWOORDIGHEID HIER ERVAAR!



Terug na Inhoud

 

Stuur pos na hermien@noordsin.co.za met vrae en kommentaar oor hierdie webtuiste.
Nuutste opdatering:  3 Februarie 2012