|
>> Beweeg af op bladsy vir opsies
1.
Jonk
2.
Kampterreine
3.
Kampe
4.
Konferensie
1. JONK (Algemene Sinode Taakspan Jeug)
-
Besoek die webwerf -
www.jonk.co.za!
2 KAMPTERREINE
Noordelike Sinode
*
Badseloop
* Magaliesberg
Ander
* Achterberg
(Naby Krugersdorp) Navrae: tel 011-403 2800 /
011-954 5533
* Die Hoekie (VCSV Kampterrein): Rig
navrae aan die Bestuurder: Marlien van den Berg,
Posbus 36, De Wildt 0251 (Tel 012-504 1336)
*
Good Shepherd Retreat Centre
*
Klein Kariba
*
Kwalata Game Ranch
* Ruimte Wildsplaas
(gelee tussen Warmbad en Nylstroom), slaapplek vir 57 persone
en 8 woonwastaanplekke - Kontak Marie Els by tel 014-792 0544
/ 076 739 7056
Kontak Marie Els by tel 014
* Struwig Eko-reservaat
*
Weesgerus Vakansieoord
3. KAMPE
Skoolverlaterskamp
(Graad 11 en 12)
* Besoek
www.skoliekamp.weebly.com vir al
die besonderhede
******************************************************************************
Survivorkamp (Graad
8 en 9)
* Badseloop
14-18 Junie 2010 [kliek
hier vir die inskrywingsvorm en volledige inligting]
******************************************************************************
Skoolverwisselingskamp
(Graad 7)
* Badseloop : 27 September tot 1 Oktober te
Badseloop -
Tydens die
kamp wil ons jou graag leer om al die veranderings soos - ‘n splinternuwe
hoërskool - dalk ‘n koshuis - nuwe vriende en nog vele meer te
kan hanteer en om jou voor te berei vir die tienerlewe. Jy sal die kamp baie
geniet en dit sal beslis ‘n belewenis wees wat jy nooit sal vergeet nie!
NB : Besluit sommer dadelik om in te skryf. Gaan vra sommer nou al jou ouers!
Vul asb die
aangehegte inskrywingsvorm
in en pos / faks dit sodat dit ons bereik voor 20 September.
WAT KOS DIT? * R460.00 per persoon (kampgeld), asook busgeld van R90.00 vir die
Pietersburg en Potgietersrus bus. Die Nylstroom bus geld beloop R60.00.
* As jy in die NG Kerk is, doen gerus by jou kerkraad navraag oor subsidie.
(Die NG Gemeentes in Potgietersrus subsidieer hulle kinders met 50% van die
kampgelde).
NAVRAE: Kampleier - Dr
Chris Harris [015 491 5631 / 082 335 1155] of Kerkkantoor - Me
Anita Hurn / Annemarie Smit [tel 015 491 3537 / faks 015 491 3537 / 086 547
2382 / E-pos
admin@ngpottiessuid.org.za
PERSONEEL:
Ons het ook plek vir ‘n klompie Graad 11’s wat kan saamgaan as personeel
: 25 September - 1 Oktober - NB : 25 - 26 September personeelopleiding
verpligtend
* Koste : R220
* Skakel gerus die kampleier vir meer inligting
4. KONFERENSIE
Terug na
Blad
|