NG Kerk Noordelike Sinode

Hoofblad
Sinodale Sake
Gemeentes en Leraars
Ringe
In Gesprek
Verskil
Bedieningshulp
Algemene Inligting
Wie is ons


>>  LOGO


Simbol
iek

Ster:  Geboorte van Christus
Kruis: Ons glo dat Hy aan die kruis vir ons sondes gesterf het.
Halwe sirkel:  God se genade omvou ons - Hy hou ons in Sy hande
Twee groot figure:
  Ons reik uit na mekaar en ondersteun mekaar
Uitgestrekte arms:
  Ons vra dat God ons sal seën
Kind wat bid:
  Ons bid vir en sáám met ons kinders
Landsvlag:
  Al die Christenvroue van ons land kom saam om God te dien en 'n verskil te maak


>>  BYEENKOMSTE

Predikantsvroue-Bederfdag - 18 Februarie 2012
09:00 vir 09:30

by

Knypie Ka
t Teater [Ireland 42, Eldoraigne, tel 012-660 1974]
[Padkaart:  http://www.knypiekat.co.za/Kontak%2ons.html]
Kom geniet 'n heerlike oggend saam met: 
Francois en Elizabeth Fourie, Issie
Venter en Magda van Niekerk
 


>>  VORIGE  BYEENKOMSTE

Damesoggend: 11 September 2010

Vir maande lank is daar deur die Taakspan vir Vrouebelange beplan aan 'n spesiale dag vir die vroue van die Noordelike Sinode.

In plaas van die tradisionele 'Lentekoferensie' wat die afgelope paar jaar aangebied is, is daar besluit om 'n Damesoggend met die tema "Lag met die harlekyn" aan te bied.   Die geleentheid is by die Voortrekker Monument aangebied.
                                                                            
Sprekers wat tydens die oggend opgetree het, was: dr Henk Gouws wat met ons gesels het oor "Gesonde gesinne in 'n gebroke wêreld";  dr Mariét van Niekerk het ons meer van die menslike brein en positiewe ingesteldheid vertel.  Tydens Elise Bosch se stories van hoop uit Hillbrow  het ons lekker gelag - al was dit met 'n traan(e) in die oog.

Met 'n smaaklike ontbyt tussen deur en die sangeres, Christelle Combrink se sang was dit 'n heerlike en geslaagde oggend.

Dr Mariét van Niekerk;  Rinel Hugo (Voorsitter Vrouebelange);  ds Henk Gouws;  Petro (Lig); 
en Elise Bosch

Almal kuier lekker saam...

Christelle Combrink en haar begeleier

Elise en haar man Pieter

 

 

 

 

 

 

 

 


Terug na Blad
 

Stuur pos na hermien@noordsin.co.za met vrae en kommentaar oor hierdie webtuiste.
Nuutste opdatering:  3 Februarie 2012