Diensraad Gemeenskapsbetrokkenheid

Hoofblad
Sinodale Sake
Gemeentes en Leraars
Ringe
In Gesprek
Verskil
Bedieningshulp
Algemene Inligting
Wie is ons

>>  Beweeg af op bladsy vir opsies

Die SDGB gee leiding aan die Sinode en gemeentes oor die deernisbediening en die bediening rakende spesifieke gemeenskapsbehoeftes soos maatskaplike dienste, bediening aan gevangenes, hospitaalbediening, Vigs, armoede en ander spesialisbedieninge bv geestesgesondheid en hardhorendes.

Waarnemende voorsitter:  Dr Braam le Roux, 0834525963, akleroux@telkomsa.net

  • Ekologie
    * Wereldomgewingsdag:
     - Liturgie, preek en powerpoint-aanbieding opgestel deur die Taakspan Ekologie.

    * Ekologiekonferensie 4 September 2010: "Groen tekste, grys tekste, bruin tekste - wat se die Bybel oor die uitdagings wat 'n ekologiese lees van die teks inhou?"
    Waar:  NG Monumentpark
    Koste:  R100.00 p/p
    >>>  Inskrywingsvorm en pamflet met volledige inligting

Maak 'n verskil, bring HOOP in jou gemeenskap!

Terug na Blad
 

Stuur pos na hermien@noordsin.co.za met vrae en kommentaar oor hierdie webtuiste.
Nuutste opdatering:  27 Augustus 2010