|
>> Beweeg af op bladsy vir opsies
Die SDO gee le iding aan die Sinode en
gemeentes oor sake rakende beplanning en bestuur, finansies en administrasie,
regsaangeleenthede en die argief.
Voorsitter: Dr MN (Michiel)
van der Merwe, merwem@ngwps.co.za
Kernbesigheid
Die daarstel van strukture wat ringe, gemeentes, leraars en ander geestelike
leiers ondersteun sodat gemeentes voluit gemeente kan wees en 'n verskil kan
maak.
Administrasie, kommunikasie en bemarking wat koste-effektief en doelmatig
funksioneer.
Leiers wat verantwoordelik saamwerk aan gesamentlike fokusareas wat deur die
sinode bepaal is.
Fokusareas
Effektiewe ringe
Openbare beeld van die NG Kerk
Gemeente-ontwikkeling
Lede:
Dr MN (Michiel) van der Merwe (voorsitter); di CE (Charl) Bredell; HP (Hennie)
Kotze; dr MJ (Marius) Nel; di R (Rehan) Rheeder; AR (André) Vivier;
mev NP (Naomi) van Wyk - adviserend; mnr JB (Johan) Kruger; dr GJ (Gerrit)
Cloete - ampshalwe
Vergaderings : 2010
18 Januarie; 1 Maart; 12
April; 24 Mei; 26 Julie; 13 September; 25 Oktober; 22 November
Terug na
Blad
|