|








| |
Leier:
Ds PH Venter,
phventer@mweb.co.za
Let asseblief op die wysiging van die volgende formuliere:
Doopformulier (Handelinge AS 2002, p 539)
Openbare belydenis van geloof (Handelinge AS 2002, p 539)
Bevestiging van diakens (Handelinge AS 2002, p 539)
Let asseblief op die nuwe formuliere vir verstandelik gestremdes:
Doop aan die verstandelik gestremde volwassene by Belydenisaflegging
(Agenda AS 2002, p 94)
Openbare belydenis van geloof deur die verstandelik gestremde
(Agenda AS 2002, p 94)
Bediening van die Nagmal aan die verstandelik gestremde (Agenda AS
2002, p 95)
Begrafnisformulier
Belydenis van Geloof
Doopformulier
Huweliksformulier
Nagmaalsformulier
|