Sinodale Diensraad 2008 - 2012
1. SDR Kontakbesonderhede 2. SDR Vergaderings - datums Die SDR word saamgestel uit die lede van die DKB plus een predikant en een ouderling/diaken per ring. Die SDR se belangrikste funksies is teologiese refleksie, ekumene en predikantebegeleiding.
Persoon
E-pos
Voorsitter
Dr GF Claassen
gustavcl@mweb.co.za
Ondervoorsitter en predikantebegeleiding
Prof M Nel
m.mcnel@mwebbiz.co.za
Aktuarius
Dr L Ungerer
dewyku@iafrica.com
Skriba/Uitvoerende beampte
Dr GJ Cloete
gerrit@noordsin.co.za
Saakgelastigde
Mnr JB Kruger
johan@noordsin.co.za
VERGADERINGS - 2010 26 Februarie; 4 Junie; 15 Oktober Indien u enige belangrike sake het wat u graag onder die SDR se aandag sou wou bring, kontak die skriba, Gerrit Cloete, by gerrit@noordsin.co.za Terug na Blad `
Stuur pos na hermien@noordsin.co.za met vrae en kommentaar oor hierdie webtuiste. Nuutste opdatering: 30 Julie 2010