|








| |
>> Beweeg af op bladsy vir opsies
Leier: Ds GJ (Gert) Badenhorst,
gerba@absamail.co.za
Lede: Mnr Johannes Swanepoel, mnr
Dippenaar, mnr Gerrit de Vries, mnr Nic Zwart, ds Daniël de Vos, prop CJ Pauw,
mnr Dirk Klopper
Die Sinodale Diensraad vir Getuienis (SDG)
se doelwit is om 'n ondersteuningsdiens aan gemeentes te lewer wat hulle sal
help om hulle getuienistaak beter te verrig.
A) Beleidsdokumente
(PDF-Formaat) - Hierdie
dokumente bevat beleid- en adviesstukke wat gemeentes kan raadpleeg vir
inligting oor Getuienis:
1)
Die
Reglement vir Sending/Getuienis van die NG Kerk (Kyk ook in die nuwe
Kerkorde).
2)
Beleidstuk oor die uitstuur van Sendingwerkers deur Gemeentes.
3)
Formulier vir die uitstuur van Sendingwerkers.
4)
Adviesdokument oor die Geloofsbelofte-offerstelsel
5)
Handleiding vir Korttermyn Sendinguitreike
6)
Adviesdokument oor Multikulturele Bediening in Gemeentes
7)
Adviesdokument oor Hulpverlening deur Gemeentes aan Arm Gemeenskappe.
8)
Waardes en Riglyne vir Getuienisforums
9)
Beleidstuk vir die Funksionering van die SDG se Taakspan vir Beleid, Strategie,
Ooreenkomste en Hulpbronne
B) Sinodale Ooreenkomsdokumente
(PDF-formaat) -
Hierdie dokumente verskaf
afskrifte van Ooreenkomste, Memoranda en Reglemente van Liggame/Bedieninge
waarby die Sinode formeel betrokke is:
1)
Die Ooreenkoms tot Samewerking van die Noordelike Sinode met die Igreja
Reformada Evangelica in Portugal.
2)
Die
Konstitusie van die Sinodale Getuienisforum.
3)
Die
Memorandum van Ooreenkoms tussen die drie Sinodes betrokke by die Sinodale
Getuienisforum.
4)
Die
Reglement van die Gesamentlike Sendingkommissie vir Mosambiek (GSM).
5)
Die
Memorandum van Ooreenkoms tussen die Sinodes en Kerke betrokke by die werk
in Mosambiek.
6)
Die
Ooreenkoms tot Samewerking tussen die Noordelike Sinode en IMSA
(Nywerheidsbediening)
C) Voorbeelddokumente (MSWord-formaat) -
Hierdie dokumente bevat
voorbeelde van kontrakte/ooreenkomste, reglemente, werkskedules, vorms en
personeelbeleid wat as basis gebruik kan word deur gemeentes vir die skep van
hul eie dokumente soos die behoefte mag ontstaan in hulle uitreik- en
getuieniswerk:
1) 'n
Sekonderingsooreenkoms tussen die partye betrokke by die uitstuur van 'n
gelegitimeerde vir diens in 'n ander kerk (Dr H Taute, Portugal).
2) 'n
Diensooreenkoms tussen 'n Sendeling (wat op die geloofsendingbasis uitgestuur
word) en die Kerkraad van die Sturende Gemeente (Dr H Taute,
Potchefstroom-Noord).
3) 'n
Reglement vir Gesamentlike Getuienisforums van gemeentes en kerke op Plaaslike
vlak (Limpopo-Wes Evangelisasie Aksie)
4) 'n
Vennootskapsooreenkoms tussen die gemeentes/kerke by die vorming van 'n
Gesamentlike Getuienisforum op plaaslike vlak (LWEA).
5) 'n
Werkskedule ter voorbereiding vir die Uitstuur van 'n Sendeling-leraar (Dr H
Taute, Potchefstroom-Noord).
6) 'n
Reglement vir die Funksionering van 'n Ondersteuningsaksie (Vereniging) vir
Sendelinge op 'n Geloofsendingbasis (Vriende van Portugal Sending).
7) 'n
Reglement/Konstitusie vir die funksionering van 'n Nie-Winsgewende Vereniging
(Portugese Forum, SA).
8) 'n
Reglement vir die Administrasie en Bestuur van 'n kerklike Trustfonds
(Alimentasiefonds).
9) 'n
Skriftelike Samewerkingsooreenkoms tussen 'n Sinode en 'n Buitelandse Kerk vir
werk daar (Ooreenkoms met die Kerk in Malawi)
10) 'n
Personeelbeleid van 'n Sinode vir die Ondersteuning en Aanwending van sy
Sendingwerkers in die Buiteland/Elders (Sinode van die Wes-Kaap).
11) 'n
Ooreenkoms tussen 'n Sinode en 'n Sendingdiensorganisasie vir sekere Dienste aan
die Sinode (Die SDG met Inserv vir die verwerking van die Vraelysgegewens en
Verslagskrywing "Gemeentes met 'n Missie").
12)
'n Debietordervorm ten gunste van 'n Sinodale Fonds ten bate van Sendelinge
(Portugal Sending).
13) 'n
Debietordervorm ten gunste van 'n Gemeentelike Sendingfonds ten bate van 'n
spesifieke sendeling (Potchefstroom-Noord, Dr H Taute).
14) 'n
Reglement vir 'n Gemeentelike Sendelingondersteuningsdiens (Wonderboom-Suid)
Terug na
Blad
|