Wie moet aanmeld?
- Die Algemene Sinode het
besluit dat proponente en predikante, wat nie in ‘n gemeente bevestig is
nie en wat bevoegdheid as proponent of as predikant wil behou, jaarliks
moet aanmeld.
Hoe moet ek aanmeld?
- Skriftelike
aansoek (aansoekvorm: http://www.ngkerk.org.za/index.asp?bodyType=as_dokumente)
- Vertroulike
aanbeveling van die kerkraad waar u lidmaat is
-
Registrasiefooi van R60,00 (inbetaling kan elektronies, per tjek
of direkte deposito gedoen word aan: Algemene Sinode NG Kerk,
Standard Bank Hatfield, Takkode 011-545, Rekeningnommer 042 142 873.
[Versrek asb u van en voorletter en plaas B (afgekort vir
bevoegdheid) in hakies. Stuur asb afskrif van inbetaling saam
met u aansoek.]
Waarheen stuur ek my aansoek?
Slakkepos:
Skriba
van die ARK, Bevoegdheidsregister, Posbus 13528, Hatfield, 0028
E-pos aan:
bevoegdheid@ngkerk.org.za of
esters@ngkerk.org.za
Faks: 012 342 0370 of 086 6045 961 Ester Steyn
Navrae: 012 342 0092 Ester Steyn / Dr Flip du Toit
Emeriti doen ook aansoek maar
is kwytgeskeld van die R60,00 betaling.
Predikante
(tentmakers ingesluit) wat aktief in die bediening is, se name sal van
die onderskeie saakgelastigdes van die Sinodes verkry word en hoef dus
nie afsonderlik aansoek te doen nie.