|








| |
>> Beweeg af op bladsy vir opsies
- Wereldomgewingsdag:
6 Junie 2010
Die
sinodale Taakspan vir Ekologie het hard gewerk aan 'n
preek, liturgie
en
powerpoint-aanbieding
wat gebruik kan word.
- Gemeentedienste
Netwerk (GDN)
(http://www.gemeentes.co.za)
Besoek hierdie webwerf vir ongeveer 200 Kruisgewys artikels, 80 PowerPoint en
Word dokumente vir eredienste.
- Preke - verskeidenheid
*
Webwoord
*
Teologiese Fakulteit, Pta
*
Teaterbiblia -
Wil u in u
eie styl 'n bybelse drama opvoer of 'n bybelse leesteater aanbied? Wil u
dit self doen?
Teater
Biblia
bied dramas en leesteaterstukke aan wat u kan help om presies dit te doen. Die
aanbiedings, uit ’n Gereformeerde oogpunt gesien, is gebaseer op gebeure
wat in die NT opgeteken is, en dit le sterk klem op 'showing' teenoor die
tradisionele 'telling' van die evangelie. Terwyl Teater Biblia die
kopiereg behou en normaalweg 'n fooi vra vir die opvoerregte van die tekste, is
die res u verantwoordelikheid en uitdaging.
- Preek oor
Misdaadkrisis in land gelewer deur
dr Johan Voges (Lynnwood)
Liturgie (MS Word
formaat)
Power Point
aanbieding
- Materiaal en riglyne vir
Week van Gebed 2009
soos opgestel deur die VDDG
Terug na Blad
|