NG Kerk Noordelike Sinode

Hoofblad
Sinodale Sake
Gemeentes en Leraars
Ringe
In Gesprek
Verskil
Bedieningshulp
Algemene Inligting
Wie is ons

>>  Beweeg af op bladsy vir opsies

Sinode 2012
10-13 September te Weesgerus Vakansie-oord

Kollega

NOORDELIKE SINODESITTING 2012

Help asseblief!  Met die oog op ons Sinodesitting op 10-13 September is ons tans in ‘n proses van luister.  Ons wil graag na gemeentes (en ander belangegroepe) luister om te hoor wat regtig vir hulle belangrik is. As taakspan verbind ons ons aan ‘n proses om die Noordelike Sinode te help om fyner te luister en om die sake waarop dit werklik aankom op die tafel te sit. In die proses is gemeentes se insette van onskatbare waarde.

Om ons prosesse glad te laat verloop is dit krities belangrik dat jy op jou eerskomende kerkraadsvergadering die volgende vraag sal vra en julle antwoord(e) voor 28 Februarie 2012 aan Hermien hermien@noordsin.co.za sal terugstuur:

Wat moet op die sinode se agenda wees wat die kerk in die toekoms kan help om beter kerk te wees en ‘n groter verskil in die koninkryk te maak?

 Baie dankie aan die gemeentes wat reeds gereageer het!

Kontak my gerus as jy enige navrae het.  My nommer is 0823351156 en my e-pos is roelf.opperman@kameeldrif.ng.org.za

 Hartlike groete

NAMENS DIE SINODEBEPLANNINGSTAAKSPAN

Terug na Hoofblad

________________________________________________________________

Sinode 2008

HANDELINGE: [In .pdf-formaat]
>  Voorwoord
Inhoudsopgawe
Aanvullende verslag : C.1 Tweede verslag van die DKB [bl 77]
Notule [bl 78-91]
Lys van afgevaardigdes vlg geloofsbriewe : E.1 [bl 92-95]
Lys van afgevaardigdes teenwoordig met registrasie : E.2 [bl 96-99]
Aanbieding Sello Moloto : E.3 [bl 100-103]
Die kruis, hand en kremetart : E.4 [bl 104-105]
Besluiteregister [bl 106-110]
Sakeregister [bl 111-112]


AGENDA:
Verklaring
Voorwoord
Inhoudsopgawe
Dagprogram (bl 1-2)
Verslae:
Diensgroep vir Koordinering en Bestuur (bl 3-4)
    Bylae 1:
Skema van Werksaamhede (bl 5-7)
Sinodale Diensraad (bl 8-17)
    Bylae 1: 
Gereformeerde verset (bl 18-27)
    Bylae 2: 
Misdaad en geweld (bl 28-31)
    Bylae 3: 
Verslag van die Kuratorium (bl 32-34)
Diensraad vir Ondersteuningsdienste (bl 35-36)
Taakgroep Regte (bl 37-39)
Diensraad vir Gemeenteontwikkeling (bl 40-42)
    Bylae 1: 
Scenariobeplanning (bl 43-47)
Diensraad Gemeenskapsbetrokkenheid (bl 48-60)
Diensraad Getuienis (bl 61-68)
Beskrywingspunte (bl 69-76)
 

Terug na Hoofblad
 

Stuur pos na hermien@noordsin.co.za met vrae en kommentaar oor hierdie webtuiste.
Nuutste opdatering:  3 Februarie 2012