|
NG Kerk Noordelike Sinode |
|
Die oorspronklike bedoeling van die skenker en die verhuring van Badseloop as 'n kerklike jeugkampterrein noodsaak die verhuurder om bepaalde waardes op te stel en die huurder dringend te versoek om dit te respekteer. U aandag word daarom vriendelik dog dringend op die volgende gevestig:
Hier maak mens nie jou oë
toe as jy bid nie
Dit is Badseloop
Ontleen
aan: Badseloop
Terug na Badseloop Tuisblad |
|
Stuur pos na
hermien@noordsin.co.za met vrae en
kommentaar oor hierdie webtuiste. |